God’s Promises

God’s Promises  Are YES and AMEN

Ons moet onsself begin voorberei om die beloftes van God te ervaar. God het baie beloftes vir hierdie gemeente gegee. ‘n paar goed wat ek kan onthou is :

  1. Siele gaan instroom dat hierdie plek nie meer die mense sal kan hanteer nie.
  2. Die Groter Sentrum wat God se “Sanctuary” genoem sal word en dit sal sigbaar wees van die ‘bye-ways’ en ‘highways’. Iemand sal kom en vir ons ‘n ridiculous offer maak. Ons sal geen skuld hê nie en “it is going to happen SUDDENLY!
  3. Revival is going to start with the young people.

Ongelukkig het baie mense opgegee op hierdie beloftes, want hulle hou die omstandighede dop en het so bietjie Vertroue in God verloor.

2 Cor 1:20

Want hoeveel beloftes van God daar ook mag wees, in Hom is hulle ja en in Hom amen, tot heerlikheid van God deur ons.

Posted in Lig & Lewe

Continue Reading

BILLBOARD – JESUS

What is a Billboard?

“a large outdoor board for displaying advertisements”.

Every day we are confronted with advertisements. Billboards are a great way to advertise these products or ideas. Some of these billboards we have next to the highways in some cities, can be in your face with temptations and controversy. The world will make you look.

Sometimes it’s funny, and sometimes it is just cold and unnecessary.

But today I want to refer to them as this small Quotes we read on social media. Small billboards that is in your face with good and bad information.

Posted in Lig & Lewe

Continue Reading

Man van Karakter

Hierdie afgelope tyd wonder ek baie oor wie ek is en waar ek kan verbeter. As jy deel is van n gesin met klein kinders kom jy baie vinnig agter waar jou tekort kominge is. So in jou agter kop praat jy met jouself en sê jy vir jouself ek moet werk aan hierdie plek en hierdie plek.

Maar om in jou agter kop net te dink is nie altyd genoeg nie. Wat ek agter gekom het wel werk, is wanneer jy jou besluite om te verbeter en te groei as persoon, met iemand deel, dan kan daardie persoon jou help om verder te gaan as net ‘n gedagte. Hierdie gedeelte in Daniel is vir my n wonderlike gedeelte. n Stukkie wat n mens baie maklik kan oorsien want dit behels nie vuur uit die hemel nie, of n tipe van n wonderwerk wat jou hoendervleis gee nie.

Posted in Lig & Lewe

Continue Reading

SERVICE TIMES

Sunday Morning: 09:30 | Sunday Evening: 18:30
Please see our weekly program for other related times.

reflecting light sharing life
All Rights Reserved: Lig & Lewe - Copyright © 2016 | Website by: GHYD